Modulekode | JKU 101 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module ontleed verskeie metodes en tegnieke om kreatiwiteit in die klaskamer te stimuleer, deur fundamentele kunselemente en beginsles, tegnieke en gebruik van media bekend te stel. Die module sluit die ondersoek van konsepte van visuele geletterdheid in. Kennis en toepassing van laasgenoemde deur die student op kreatiewe wyse deur eksperimentering met tradisionele kunsmedia word aangemoedig. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App